BRITSE MEISIE SKILDER PRETORIA – IN 1911

IMG_1115

DIE JONG SALLY ROGERS TUSSEN HAAR PA EN MA – ROBERTS HEIGHTS, PRETORIA 1911

Na aanleiding van die opmerking in my vorige plasing oor Benfleet, asook navrae wat ek ontvang het, plaas ek graag die onderstaande foto’s. Ek het genoem van die 84-jarige Paddy oorkant die straat wie se ma as jong meisie tydens en ná die Boereoorlog saam met haar ouers in Pretoria gewoon het. Haar pa was ‘n Engelse soldaat en was op die destydse Roberts Heights (later  Voortrekkerhoogte en vandag Thaba Tswane) gestasioneer. Paddy het vandag nog foto’s en selfs twee kieries uit Suid-Afrika wat aan haar oupa behoort het.

Die jong Engelse meisie het sketse en waterverfskilderye van haar omgewing gemaak. Ek plaas graag enkeles met ‘n moderne foto om ‘n aanduiding te gee van die (moontlike) omgewing.

IMG_1106

FONTEINE, PRETORIA

IMG_1111

Fountains Valley Resort DLP

FONTEINE, PRETORIA

Fountains_valley

GROENKLOOF NATUURRESERVAAT, PRETORIA

IMG_1107

PRETORIA-OOS VANAF ROBERTS HEIGHTS

UNISA

UNISA, PRETORIA-OOS

IMG_1108

WES VAN ROBERTS HEIGHTS

IMG_1110

283748995-union-buildings-pretoria-jardin-ciel-bleu - Copy

PRETORIA

Advertisements

7 thoughts on “BRITSE MEISIE SKILDER PRETORIA – IN 1911

    • Dankie vir die inloer, Jacqueb. Ek was self verstom toe ek die tekeninge vir die eerste keer gesien het. Ek wil bietjie met die ou tannie gaan onderhandel – dalk kan ek dit by haar koop. Hulle het ook twee kieries wat aan haar oupa behoort het. Hy het dit as jong soldaat in SA gekoop.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s