‘N KOUE WINTER

Enetjie van lank gelede

BILTONG & POT- ROAST

Dit is April en die Boesmans in die Kalahari vra hulle nuwe stamhoof, Spaarwater Kruiper, of dit hierdie winter matig of koud gaan wees. Omdat hy stamhoof is in meer moderne tye, het hy nooit die ou geheime geleer nie. Wanneer hy die lug bestudeer, kon hy nie voorspel hoe die winter gaan wees nie. Nieteenstaande besluit hy om dit veilig te speel en hy verklaar dat dit ‘n koue winter gaan wees; hulle moet maar begin brandhout bymekaar maak ter voorbereiding. Hy is egter ‘n praktiese man, in pas met moderne tye, en na ‘n paar dae kry hy ‘n plan. Hy pluk sy selfoon uit, loop tot waar hy ‘n sein kan kry en skakel die weerburo.

MODERNE BOESMAN

“Gaan die komende winter koud wees in die Kalahari?” vra hy.

“Ja dit lyk so.” bevestig die man by die weerburo.
Hy gaan terug na die stam en gee…

View original post 113 more words

Advertisements

8 thoughts on “‘N KOUE WINTER

    • Mannnnn, hy’t net ‘n selfoon, hy kan nie ‘n verwarmer en oond en mikrofoon en yskas in die woestyn rondsleep nie, ha-ha-ha. Ek vermoed hy laai daai foontjie seker met sonkrag of iets (daai ouens is mos slim).

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s