VAREND CORSO WESTLAND

VAREND CORSO WESTLAND

Ons tydsberekening met ons besoek aan Delft was perfek, want ‘n besondere jaarlikse gebeurtenis het daardie dag plaasgevind – die “Varend Corso Westland”. Elke jaar in Augustus vaar ‘n lang optog van vrolik-versierde vlotte op die kanaal.

Die drywende blommeparade is ‘n unieke skouspel waarin meer as 40 bote versier is met blomme, ander plante asook groente en vrugte.

Elke boot het ‘n eie tema en musikante met pragtige kostuums op die bote skep ‘n karnaval-atmosfeer en verleen verdere kleur aan die skouspel.  Die parade word oor drie dae gehou en gaan deur plekke soos Den Haag, Delft en Vlaardingen. Die afgelope parade was die  22ste jaar wat dit aangebied is.

Laat my foto’s verder praat!

DSCN3535 (2)

DSCN3526 (2)DSCN3574 (2)DSCN3602 (2)

DSCN3621 (2)

DIE WENVLOT

DSCN3636 (2)DSCN3666 (2)DSCN3682 (2)DSCN3692 (2)DSCN3694 (2)DSCN3709 (2)DSCN3732 (2)DSCN3811 (2)

DSCN3813 (2)

SO ‘N NAAM TREK ‘N SUID-AFRIKANER SE AANDAG

DSCN3848 (2)

JUNGLE BOOK

DSCN3884 (2)DSCN3926 (2)DSCN3953 (2)

DSCN3981 (2)

GEFASSINEERD

DSCN3995 (2)DSCN4006 (2)DSCN4053 (2)DSCN4065 (2)DSCN4074 (2)DSCN4078 (2)DSCN4135 (2)DSCN4143 (2)DSCN4156 (2)DSCN4238 (2)DSCN4268 (2)DSCN4368 (2)

DSCN4362 (2)

 

Advertisements

DELFT

DELFT

Delft was ‘n grootse belewenis!

‘n Kort rit per trein (nogal een van daardie dubbeldekkertreine!) het ons van Rotterdam na Delft geneem.

Delft is natuurlik wêreldbekend vir Delfts blauw, daardie beroemde blou-en-wit erdeware. Minder bekend, is die ontploffing wat die grootste gedeelte van die stad in 1654 verwoes het. Meer as 100 mense is dood en duisende beseer toe 30 ton buskruit in ‘n opslagplek ontplof het. Die enigste rede vir die relatiewe lae dodetal is die feit dat baie van die inwoners twee feeste in naburige dorpe bygewoon het.

Die stad het 9 suster-stede waarvan Pretoria in Suid-Afrika een is.

Ons tydsberekening was uitstekend, want tydens ons besoek het ‘n groot jaarlikse gebeurtenis ook daar plaasgevind. Meer daaroor volgende keer.

DSCN4394 (2)

DSCN4408

LET OP DIE DUBBELDEKKERTREIN

DSCN3456 (2)DSCN3461 (2)DSCN3468 (2)DSCN3469 (2)DSCN3471 (2)DSCN3474 (2)DSCN3478 (2)DSCN3488DSCN3496 (2)DSCN3520

IMG_20190804_135610 (2)

WAT ‘N LEKKER (BELGIESE) BIER MET ‘N INTERESSANTE GESKIEDENIS (DIE NAAM BETEKEN “SUDDEN DEATH”)

DSCN4378 (2)

DSCN4375 (2)

SO BEKEND GELYK, DAT EK NET NET MOES AFNEEM

DSCN4372 (2)

IETS WAT MY OPGEVAL HET IN NEDERLAND, IS DAT DIE MEESTE FIETSE DOODGEWONE “OUTYDSE” FIETSE IS EN DAT DIE MENSE MET DOODGEWONE KLERE (SONDER VALHELMS) RY. NET SOOS ONS, DESTYDS, TOE EK NOG ‘N KIND WAS.