MUSIEK BRING ONTHOU, SOOS DIE DAG – 3 AUGUSTUS 1964

VANDAG ONTHOU EK WEER …

BILTONG & POT- ROAST

MUSIEK BRING ONTHOU, SOOS DIE DAG – 3 AUGUSTUS 1964

DAGBREEK

Musiek staan soos bakens op my lewenspad. Dit reflekteer herinneringe aan mense, gebeure en plekke elke keer wanneer ek ‘n bepaalde lied hoor. Hier en daar bring ‘n lied selfs meer as een herinnering op.

MUSIC MEMORIES

Soos Rachmaninoff se Rapsodie op ‘n tema van Paganini wat my aan een van my gunstelingrolprente, Somewhere in Time, laat dink en die mense saam met wie ek dit gekyk het. Maar die lied herinner my ook aan die aandstories oor die radio uit my kinderjare. Ek glo vas die lied was die temalied van Briewe van Tant Magrieta, maar ander stry en sê dit was Die Du Plooys van Soetmelksvlei. Dan is daar I Wanna Live van Tommy Oliver (my eerste “close” dans), Seasons in the Sun van my matriekjaar en Sugar Baby Love wat my wegvoer na … , oeee… sy was mooi.

MUSIEK

So…

View original post 365 more words

Advertisements

3 thoughts on “MUSIEK BRING ONTHOU, SOOS DIE DAG – 3 AUGUSTUS 1964

  1. Musiek maak baie herinneringe by my ook wakker.Ek dink tog daardie Rachmaninoff was die kenwysie van die du Plooys van Soetmelksvlei.Ek sit nie my kop op ‘n blok daaroor nie, hoor!

    • Perdebytjie, ek is nou soos daai troepie wat by sy ma kla dat hy nie kan verstaan dat hy al in is wat in pas is nie. Al die ander troepe is altyd uit pas uit. Ek het nog nooit iemand gekry wat met my saamstem nie en sal dus seker maar eendag my eie onthou moet reghelp. Lekker naweek vir jou!

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s