PRETBEDERWERS OF SEDEBEWAKERS?

KOM ONS STOF HIERDIE OU ENETJIE AF…

BILTONG & POT- ROAST

halloween

Nou met halloween (ja, ek weet daar is ‘n erkende Afrikaanse woord) in die lug, hol my gedagtes terug na doerie jare toe ek nog op hoërskool was. ‘n Jongman het ons eendag in die skoolsaal kom toespreek. Hy het oor klomp goed gepraat en ons gewaarsku teen allerhande gevare en verskuilde boodskappe in popmusiek en demoniese boodskappe wanneer jy musiek op jou platespeler in trurat gooi. Natuurlik ook die gewraakte vredesteken wat almal op hulle tasse geteken het (it was the groovy thing to do!).

Wat niemand van ons egter geweet het nie, is hoe goddeloos dit vir ‘n meisie is om enige iets met ‘n skoenlapper op te dra. ‘n Rok met skoenlappermotiewe op, of skoenlapperoorbelletjies, of  ‘n hangertjie – enige iets met ‘n skoenlapper op – verkondig die boodskap van vrye liefde. Dat jy ‘n los meisie is wat soos ‘n skoenlapper van blom na blom vlieg…

View original post 602 more words

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s